Catan Afrikaans Edition Board Game

R749.00

Catan Afrikaans Edition: Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers.

Jou skip het na ‘n lang tog vol ontberinge die kus van ‘n onbekende eiland bereik, die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie…..

Out of stock

GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • payfast-footer-trans-336
  • snap scan logo

Description

Catan Afrikaans Edition

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ‘n lang tog vol ontberinge die kus van ‘n onbekende eiland bereik, die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie.

Ander onverskrokke ontdekkers het ook langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin.

Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe.

Jy le strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei.

CATAN has won multiple awards and is one of the most popular games in recent history due to its amazing ability to appeal to experienced gamers as well as those new to the hobby.

Official site: https://www.catan.com/

Find similar games under our Strategy Games section!

Additional information

Weight 0.9 kg
Dimensions 29.54 × 24.13 × 7.62 cm
UPC